Maryna is one of our teammembers and shared these highlights of her practice.

HOOGTEPUNTE VAN MARYNA WESSELS FISIOTERAPEUTE VIR 2012 TOT DUSVER:

Na ‘n halwe jaar van hard werk gaan besoek ons Zanchieta Leeuplaas op 20 Julie, dit was regtig lekker, na die toer hou ons ‘n heerlike winter piekniek.
Ons sien baie uit na die geleentheid op 20 Oktober 2012 ……
Ons verskyn in Augustus maand se uitgawe van GET IT tydskrif – Women on the move. Hou die September maand se uitgawe ook dop!
Henry se Grey rugbyspan wen in Port Elizabeth ten spyte van baie nat en koue toestande
Christine sien Cheetha rugbyspelers soos Juan Smit, Kabama Floors en Johan Goosen – wie kan vir meer vra?
Elke 2de Vrydag kry ons heerlike kos van Lize Mari se ma (kleuterskool) af.
Lize Mari studeer verder by Unisa!
Dan moet ons ook nie vergeet van al die bederfies (eetgoed) wat Marietha bring nie

Comments on: "Maryna Wessels Physiotherapy highlights!" (2)

  1. I wanted to thank yoou for this very good
    read!! Iabsolutely enjoyed every bit of it. I have you saved as a favorite to look at new stuff you post…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: