Hoe hanteer mens teleurstelling en krisisse – Veerkragtig vry!

Hoe kom trampoline spring en selfontwikkeling bymekaar uit? Hoe kan jy terugbons as jy 'n teleurstelling ervaar of gebukkend deur 'n krisis gaan. Wat beteken dit om veerkragtig te wees en kan dit aangeleer word? Hierdie video beantwoord daardie vrae. https://www.youtube.com/watch?v=-IIqg2ZwVu0&t=15s

20 Voelgoedlewenslesse

Het jy dalk so 'n bietjie inspirasie nodig om die jaar volstoom aan te pak? DEUR: Ansja Ferreira Rozanne Raath, 'n lewensafrigter, gee 'n paar goedvoelbeginsels, wat deur enigiemand van enige ouderdom toegepas kan word. 1. Voor jy enige van die wenke hieronder aandurf, gooi eers jou motor vol brandstof. Dus volg ’n lae-GI-dieet vir … Continue reading 20 Voelgoedlewenslesse

Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

Acts 20:20 I didn't skimp or trim in any way. Every TRUTH and encouragement that could have made a difference to you, you got. I taught you out in public and I taught you in your homes.  Lewenstyl afrigting is nie iets nuuts nie. Selfs Jesus het ook die mense om Hom geleer en juis … Continue reading Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

What will make your event successful and memorable? By Rozanne Raath

I have been a speaker at numerous events as well as bought my tickets for a fair share of them.  They all seem to have the same program: Someone opens the event for 15 minutes.  Two or three others also have something to say.  Some dance group or artist delivers a few items and eventually … Continue reading What will make your event successful and memorable? By Rozanne Raath