20 Voelgoedlewenslesse

Het jy dalk so 'n bietjie inspirasie nodig om die jaar volstoom aan te pak? DEUR: Ansja Ferreira Rozanne Raath, 'n lewensafrigter, gee 'n paar goedvoelbeginsels, wat deur enigiemand van enige ouderdom toegepas kan word. 1. Voor jy enige van die wenke hieronder aandurf, gooi eers jou motor vol brandstof. Dus volg ’n lae-GI-dieet vir … Continue reading 20 Voelgoedlewenslesse

JOU GEMAKSONE: VRIEND OF VYAND?

Ons hoor dikwels van die woord ‘gemaksone’ en dat dit goed is om soms ons tone daarbuite te waag. Maar hoe werk dit regtig? DEUR: Ansja Ferreira met kommentaar deur Rozanne Raath Ons is almal met ‘n sekere persoonlikheid gebore en jou persoonlikheid hou meer van sekere situasies as ander, sê Rozanne Raath, ‘n lewensafrigter … Continue reading JOU GEMAKSONE: VRIEND OF VYAND?

Die kruising in die pad: Effektiwiteit of uitnemendheid, inspirasie en vervulling – Rozanne Raath

Jy sit met ’n breë glimlag en dink, Mapstieks, ek het dit! Jy het in jouself belê, selfs ’n lewensafrigter gesien en na al die selfhelp kursusse gegaan. Jy het nou selfkennis bekom en het goeie gewoontes aangeleer. Jy verstaan nou jou unieke menswees en doel. Omdat jy nou so uiters effektief is, raak jy … Continue reading Die kruising in die pad: Effektiwiteit of uitnemendheid, inspirasie en vervulling – Rozanne Raath

Jolet Gouws se storie met Gullian Bare sindroom

Jolet Gouws is gebore op 11 Junie 1969 te Kroonstad. Op 4 jarige ouderdom het ons na Bloemfontein verhuis en behalwe vir 4jr ( 1996 – 2000) in Gauteng is ons nog altyd Vrystaters. Ek was altyd ‘n baie gesonde en aktiewe kind, wat op 13jarige ouderdom in Feb 1983 gediagnoseer is met Gullian Bare … Continue reading Jolet Gouws se storie met Gullian Bare sindroom

At INSPIRED we want to unlock the secret of living life in abundance with YOU!

We invite you/our clients to take this fascinating journey with us as we commit to, at the very least spark, enthusiasm & curiosity within you, ultimately motivating holistic physical, psychological & spiritual wellbeing and transformation through unique & individualised COACHING. “The art of PROGRESS is to preserve Order amid change and to preserve Change amid … Continue reading At INSPIRED we want to unlock the secret of living life in abundance with YOU!