Wat knaag, wat wil jy verander?

Ons het almal een vraag wat aan ons knaag. Een ding wat ons wil sien verander. Een area of probleem wat ons wil uitsorteer. Hierdie video gee die antwoord op daardie een vraag wat aan jou knaag.  As jy hierna reg is om daaraan te werk, kontak my gerus. https://www.youtube.com/watch?v=U4sHTtzVw1g&t=151s

Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

Acts 20:20 I didn't skimp or trim in any way. Every TRUTH and encouragement that could have made a difference to you, you got. I taught you out in public and I taught you in your homes.  Lewenstyl afrigting is nie iets nuuts nie. Selfs Jesus het ook die mense om Hom geleer en juis … Continue reading Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

Die kruising in die pad: Effektiwiteit of uitnemendheid, inspirasie en vervulling – Rozanne Raath

Jy sit met ’n breë glimlag en dink, Mapstieks, ek het dit! Jy het in jouself belê, selfs ’n lewensafrigter gesien en na al die selfhelp kursusse gegaan. Jy het nou selfkennis bekom en het goeie gewoontes aangeleer. Jy verstaan nou jou unieke menswees en doel. Omdat jy nou so uiters effektief is, raak jy … Continue reading Die kruising in die pad: Effektiwiteit of uitnemendheid, inspirasie en vervulling – Rozanne Raath