Hoe hanteer mens teleurstelling en krisisse – Veerkragtig vry!

Hoe kom trampoline spring en selfontwikkeling bymekaar uit? Hoe kan jy terugbons as jy ‘n teleurstelling ervaar of gebukkend deur ‘n krisis gaan. Wat beteken dit om veerkragtig te wees en kan dit aangeleer word? Hierdie video beantwoord daardie vrae.

Advertisements

Wat knaag, wat wil jy verander?

Ons het almal een vraag wat aan ons knaag. Een ding wat ons wil sien verander. Een area of probleem wat ons wil uitsorteer. Hierdie video gee die antwoord op daardie een vraag wat aan jou knaag.  As jy hierna reg is om daaraan te werk, kontak my gerus.