Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

Acts 20:20 I didn't skimp or trim in any way. Every TRUTH and encouragement that could have made a difference to you, you got. I taught you out in public and I taught you in your homes.  Lewenstyl afrigting is nie iets nuuts nie. Selfs Jesus het ook die mense om Hom geleer en juis … Continue reading Waarheid wen! – deur Rozanne Raath

Hoe om die monster in ’n tiener te verander in motivering – deur Rozanne Raath

Tieners is ’n spesiale tipe mens. Ons almal was eens daar, maar ons vergeet vining hoe ons gevoel en gedink het. Indien ons hulle reg kan hanteer kan ons hul monsters tem en in motivering omskakel om passievolle, suksesvolle en doelgerigte volwassenes met karakter te word. Luister fyn na wat jou tiener sê en nie … Continue reading Hoe om die monster in ’n tiener te verander in motivering – deur Rozanne Raath

The Winter-blues – has got nothing to do with music.

The sky is brownish-grey, it is cold, the wind is howling and you feel the need to eat. Something, anything should make you feel beter. These winter blues are getting to you.  Spring is around the corner and you know you should feel excited and energized, but you don’t.  So what went wrong?  This time … Continue reading The Winter-blues – has got nothing to do with music.